aftree-huisMeld asseblief die eiendom se verwysingsnommer indien jy in ‘n spesifieke een belangstel.

Hierdie huise is almal voltitel verkope met geen maandelikse heffings.

In veiligheidsaftreeoord bestaande uit agt fases, elke fase met eie ingang.

Die groot meerderheid van huise met gevestigde tuine.

Hierdie is ideale toesluit-en-ry wonings en baie eiendomme beskik oor karavaanafdakke.

Voltooi besonderhede en stuur navraag vir aftree eiendom: