Nuus/News

Private Sales

This website provide sellers the opportunity to advertise retirement properties for sale. The contract is a private sale between seller and buyer. Therefore lower costs for the buyer and a better deal for the seller. aftree-eiendom.co.za is a service as facilitator to bring buyers and sellers of retirement homes together.

Aftree in Nylstroom – Modimolle

Die aangename klimaat met warm somers en gematigde winters maak Modimolle ‘n polulêre malaria vry bestemming om af te tree en vakansie te hou. Die dorp is omring deur die Nylsvleiland en die Waterberg Biosfeer. Modimolle is ‘n goed ge-oliede toerisme bestemming wat verskeie buitelig aantreklikhede bied soos trofeejag, rotsklim, 4X4, ziplyn avonture, staproetes, voëlkyk, […]