Bosveldsig 236 – 3 Slk 2 Bkm

R 1,300,000

Overview

Price
R 1,300,000
Contact name
Dawid
Contact phone
0832519067
Sold
Yes
Contract
Sale
Status
Sold
Location
Nylstroom - Modimolle
Rooms
9
Beds
3
Baths
2
Garages
2

Description

VINNIGE VERKOOP

Voltitel Eiendom in Sekuriteitsoord – Nylstroom

Alles is in plek, baie mooi tuin met gekoppelde watertenk, en twee komposhouers weggesteek tussen welige plante.

Ekstras soos kragopwekker en waterfilter ingesluit. Ruim vertrekke met heerlike buite kuier area met ingeboude braai en verkoelingstelsel vir die warm somer maande. Dubbelmotorhuis afdak en karavaanafdak. Hierdie hoekhuis is gerieflik en uitstekend instand gehou.

Sonder twyfel ‘n huis om te koop!

Amenities

  • Besproeingstelsel
  • Dak Waaiers
  • DSTV Skottel
  • Dubbel Motorhuis
  • Elektriese Motorhuisdeure
  • Karavaanafdak
  • Plaveisel
  • Safety Gates
  • Veiligheidshekke
  • Watertenk

Location

Similar properties

Rooms10
Beds3
Baths2
House - Retirement Village
R 1,300,000
Rooms9
Beds3
Baths2
House - Retirement Village
R 1,190,000
Rooms7
Beds2
Baths2
House - Retirement Village
R 925,000