Bosveldsig – 3 Slk 2 Bdk

Overview

Price
R 925,000
Reference
320
Contact name
Dawid
Contact phone
0832519067
Type
House - Retirement Village
Sold
No
Contract
Sale
Status
For Sale
Location
Nylstroom - Modimolle
Material
Bricks, Stene
Rooms
10
Beds
3
Baths
2
Garages
2

Description

Hierdie eiendom is aangrensend aan die bosveld met uitstekende, onbeperkte uitsig!

Die huis beskik oor 3 slaapkamers , die een is omskep in studeerkamer. Ruim oopplan sit/eetkamer.

Gerieflike toegeboude sonstoep wat ook as braaikamer kan dien.

Kuier op die oop stoep en sien die son sak oor die bosveld.

Sekuriteitsheffing van slegs R360 per jaar.

Die karavaan motorhuis is groot met plek vir ‘n karavaan en motor.

Amenities

  • Besproeingstelsel
  • Dak Waaiers
  • DSTV Skottel
  • Dubbel Motorhuis
  • Elektriese Motorhuisdeure
  • Plaveisel
  • Safety Gates
  • Veiligheidshekke

Location

Similar properties

Rooms9
Beds3
Baths2
House - Retirement Village
R 1,225,000
Rooms7
Beds2
Baths2
House - Retirement Village
R 925,000
Rooms9
Beds3
Baths2
House - Retirement Village
Neg R 1,200,000