Aftree in Nylstroom – Modimolle

Die aangename klimaat met warm somers en gematigde winters maak Modimolle ‘n polulêre malaria vry bestemming om af te tree en vakansie te hou.seniors-camping

Die dorp is omring deur die Nylsvleiland en die Waterberg Biosfeer.

Modimolle is ‘n goed ge-oliede toerisme bestemming wat verskeie buitelig aantreklikhede bied soos trofeejag, rotsklim, 4X4, ziplyn avonture, staproetes, voëlkyk, visvang, bootry, perdry en pragtige golfbane.seniors-2